Jessica Nieuwoudt

Wonderboom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is gewoond aan swart en wou iets sag probeer aangesien dit so spesiale geleentheid was. Dit lyk dalk nie baie "anders" maar vir my was dit heeltemal iets anders as my gewone

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het lank terug iets soortgelyk gesien maar was nie seker dit sal vir my werk. Ek het maar die kans gewaag!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die bokand wat so mooi detail gehad het

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media