Jessica myburgh

Brackenfell Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou uitstaan met my rok en ek het baie glitter gevat sodat ek mooi Kan vertoon in die ligte van die saal

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Brackenfell Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het op n tiktok video n soortgelyke rok gesien en toe dit verander dat dit Meer by my persoonlikheid pas

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was definitief die glitter en dat die rok styf was bo en gevloei het onder

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media