Jesse Kotzé

Hoërskool Vanrhynsdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Rose Molteno van Molteno Couture in Soutrivier Kaapstad. Ek het vir Rose ñ beskrywing gegee wat ek wou hê en sy het soos ek verduidelik die lap op my lyf gepas en sketse gemaak. Ek wou ñ elegante, maar ook terselfdetyd ñ "sexy" styl hê.Rose se professionele advies oor ñ kleur wat my sal pas was baie behulpsaam. Ek was baie tevrede.Sy het aanbeveel dat ons die materiaal by Studio 47 ook in Soutrivier kan gaan kies. Ek was onmiddelik verlief op die blou grys kleur kant toe ek dit sien.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ñ rok dra wat by my persoonlikheid pas...sag,elegant en stylvol.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die blou grys kleur kant en die feit dat die romp kon afhak en ek op eendag twee verskillende ontwerpstyle kon dra.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media