Jessé Kock

Hoërskool Melkbosstrand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is kreatief en wou hê dat my rok my persoonlikheid en kunstigheid weerspieël.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Melkbosstrand

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n bont rok hê wat steeds stylvol en elegant is. Ek wou graag self my lap verf, maar na ‘n lang gesoek het ek die perfekte lap gevind.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die korset-rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media