Jeni-Lee Jooste

Hoërskool Dinamika

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou vir iets uniek gaan, ek was nog altyd mal oor blou en is 'n blomme mens. Ek wou die perfekte ontwerp kry wat by my persoonlikheid pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dinamika

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets klassiek gesoek, tog modern.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die blommetjies, wat die ontwerper per hand gedoen het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media