Jean Marie van Aswegen

Hoerskool Sentraal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

In n mate wil elke meisie uitstaan, maar tog ook net blend. As mens mooi daaroor dink is al wat saak maak dat jy soos n prinses voel en as jy gemaklik is in jou rok, staan jy uit en jy blend en jy voel soos n prinses. Ek het geweet ek wil myself wees en gemaklik wees. As ek instap moet my menae se. Dis mos Jean -Marie! Dis my rok. Gewoon, gemaklik, anders, sag en ek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Sentraal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"August 4 th. What a night! My heel gunsteling film. Mamma Mia. Dit gaan oor n meisie wat Boheems lyk ,haarslef is en op n eiland woon. Van ek n klein dogtertjie is, was my grooste droom om soos sy te lyk. Die naaste wat ek aan dit kon kom, was my Matriekafskeidrok. Dit was wonderlik!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die belangrilste deel van jou rok, is dat mal daaroor moet wees en dat jy is so mooi lyk soos wat jy voel.. n Gemaklike meisie is n meisie vol selfvertroue en n meisie met selfvertroue is n pragtige meisie. Dit is my gunsteling deel van my rok, dat ek gemaklik was. Ek kon die hele aand verby dans sonder om op my rok te trap. Ek het nooit soos iemamd anders gevoel , behalwe dalk so bietjie soos n rolspeler in Mamma Mia!!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media