Jazelle Engelbrecht
Eldoraigne
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was opsoek na 'n unieke kleur en die rok was 'n tweede handse Ellie Saab ontwerp.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Eldoraigne
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ons doel was om nie die bank te breek nie, ons het gemik vir 'n tweedehandse rok wat herwinbaar is, ek was opsoek na eenvoud en om by my maat se pak te pas maak nie saak watter kleur hy sou kies vir sy pak nie, maar nogsteeds elegant en gemaklik te wees
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur van die rok het my haarkleur gekomplimenteer en die vloei van die rok was my gunsteling.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20