Jayd Humphreys

Hoërskool Warmbad

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

N swart borsstuk N rooi en swart korset Rooi en swart gemengde, net pofromp N wegsteek rompie wat swart en rooi is

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Warmbad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma se rooi en swart trourok met my eie kreatiwiteit gemeng.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die wegsteek rompie onder die gepofde romp.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media