Jasmine Strauss

Hoërskool Ferrum

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok is n tweestuk en dit is n burgundy kleur, en ek voel dat my liggaam en persoonlikheid meer by hierdie rok en kleur pas. Dit maak my uniek voel en anders voel teenoor ander meisies wat normale aand rokke kies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die movie Aladdin, waar prinsses Jasmine met haar blou kleure staan het my laat wonder hoe n tweestuk matriekafskeid rok sou lyk en ek het net 'tweeks' daarby gemaak soos die kleur en styl.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink my gunsteling deel was die golwende effek van die romp.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media