Jannecke Kellerman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Middelburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Middelburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het Jana se ontwerpe gesien op sosiale media en ek het dadelik van haar skeppings gehou.
Ek wou ook van jongs af graag ‘n hot pink rok gehad het omdat dit my gunsteling kleur is.
