Janke Voges

Hoër Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

tameletjie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons tema vir ons matriekafskeid was Bloemhofton gebasseer op die mini-series Bridgerton. Ek het vanaf dag 1 besluit om my rok volgens die tema te laat ontwerp net as gevolg van die ongelooflike moeite wat reeds deur die skool gedoen is om ons aand die hoogtepunt van ons skoolloopbaan te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok simboliseer my vryheid, onafhanklikheid en selfversekerheid as vrou. Dit het my ongelooflik onafhanklik en bevrydend laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media