Janke Voges

Hoër Meisieskool Bloemhof

Tuisdorp

Stellenbosch

Skool

Hoër Meisieskool Bloemhof

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Pure Bridal Studio - Gail

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ons tema vir ons matriekafskeid was Bloemhofton gebasseer op die mini-series Bridgerton. Ek het vanaf dag 1 besluit om my rok volgens die tema te laat ontwerp net as gevolg van die ongelooflike moeite wat reeds deur die skool gedoen is om ons aand die hoogtepunt van ons skoolloopbaan te maak.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok simboliseer my vryheid, onafhanklikheid en selfversekerheid as vrou. Dit het my ongelooflik onafhanklik en bevrydend laat voel.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was verseker toe ek saam met my metgesel, Nicholas Nieman, op die rooi tapyt afgeloop het tesame met al die ligte, dekor, blomme, musiek, fotograwe, kostuums en heerlike kos wat die aand nog meer spesiaal gemaak het.

Planne vir na matriek

Ek beplan om BSC. Agric. te studeer aan die Universiteit van Stellenbosch.

Gunsteling woord in Afrikaans

tameletjie

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media