Janka Meyer
Hoërskool Dr Malan
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bitter omdat dit een van die meer beskrywende woorde is wat daar is.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is geinspireer deur verskeie goed. Dit wys hoe daar altyd n blink kant is van alles en dat groei nie oor nag gebeur nie, maar oor n tyd.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken vir my baie. Dit verwys na hoe ek gegroei het oor die jare en dat al was daar moeilik tye , dat jy daar deur sal kom met mense wat jou lief het en met die genade van die Here.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-16