Janita Combrinck

Gobabis Gymnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 4 foto's met 4 verskillende tipe rokke gehad, waarvan ek en my familie vriendin my droomrok ontwerp het. Die materiaal kon ek alleenlik net opspoor in Kaapstad. Die materiaal was n baie fyn en elegante materiaal wat dit moeilik gemaak het om mee te werk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok moes my postuur beklemtoon het en daarom het ek blou met n "twist" gekies. Ek wou iets anders op die rug gehad het, maar nogsteeds moes dit "plain" gewees het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die agterkant , want die rug stuk is n unieke gedeelte wat my postuur beklemtoon. As ook die manier hoe die kleur van donker na lig verskyn.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-15

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media