Janine van der Merwe

Parys Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ontwerper van my rok was Leonard van @leovalidus in Potchefstroom. Die idee van my rok is om die elegantheid van swart in 'n klassieke styl voor te stel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My styl van ballet het my geinspireer om ook in my rok te kan ervaar.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My korset was my mees gunsteling

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media