Janine Harrison

Linkside High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is 'n klassieke donker groen met 'n sagte satyn ontwerp, 'n eenvoudige ontwerp wat elegant en tydloos is. Die WOW faktor is defnitief die rug en voorkoms wat hand uitgewerk is voor op die rok, die rug wat heeltemal oop is en toe ruig. Dit was vir my belangrik dat die rok gemaklik moet wees, maar ook die WOW faktor moet hê. Ek is immers baie lief vir dans en wou die heel aand gemaklik wees. Die sagte satyn"train" kan agehaal word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Linkside High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die heel belangrikste vir my was dat my rok klassieke elegansie moet weerspiëel en absoluut tydloos moet wees. Ek wil oor 10 jaar van nou af terugkyk en dink, WOW! En nie gebonde wees aan 'n ontwerp wat tydgebonde was nie. '

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Groen gee meer lewe in jou lewe en maak dit baie ongelooflik mooi. Ek voel altyd ongelooflik wanneer ek groen dra. Alles van my rok was my gunsteling, aangesien alles van die rok absoluut perfek vir my was. Dit beeld my persoonlikheid uit. Ek het tydloos en elegant gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media