Janine Elliott
Koster Skool
Ouderdom
18 jaar
Skool
Koster Skool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Van dat ek ‘n klein dogtertjie was, was dit my grootste droom om soos ‘n sprookjes prinses te lyk. En dit is presies hoe ek gevoel het
Ek wou ‘n rok gehad het wat my velkleur komplementeer met fyn detail oral op my rok.
Ek het by die ontwerper ingestap en hy het dadelik my droom op papier geskep en daar was nie een oomblik van twyfel dat dit nie perfek sou wees nie. Te danken aan Peter Bondesio het ek merkwaardig gevoel op my spesiale dag.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die oorspronklike inspirasie was om soos ‘n bosnimf te voel en te lyk. My sussie het ‘n groot rol gespeel met die inspirasie agter my rok.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die fyn detail op my rug, en natuurlik dat niemand so iets verwag het nie.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02