Janike Joubert

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die perfekte rok op die TV series "Dubai Bling" gesien, 'n foto geneem en na my ontwerper gestuur. Sy het die rok effens verander om by my liggamsbou aan te pas - die kleur moes iets besonders wees, die rok moes vloei en romanties wees, sonder te veel fieterjasies maar tog met 'n bietjie detail.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, op 28 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Nadat ek geen idee gehad het hoe my rok moes lyk nie, het ek toevallig die perfekte rok op die TV series "Dubai Bling" gesien.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het baie van my moue gehou - dit het die rok uniek gemaak en die tikkie romanse daarby gevoeg. Die kleur was ook 'n gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media