Janika du Toit

Hoerskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Vasberadenheid - om deur harde werk bo uit te kom en nie moed op te gee al druk die lewe jou in miljoene rigtings

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vir my matriekafskeid wou ek ’n rok hê wat eenvoud en elegansie uitstraal – sagte lyne, mooi materiaal, geen glinster of bling nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My pappa was nie daar nie, en geld was maar min. Alhoewel ek nooit ’n tekort aan liefde by die huis gehad het nie, het ek soms soos Aspoestertjie gevoel wanneer ek gehoor het hoe ander dogters se ouers uithaal en spandeer vir hul groot aand. Maar my mamma — sy was my fairy godmother. Sy het elke sent gespaar om vir my die mooiste dag te gee. En toe ek daardie sagte blou rok aantrek, het ek vir ’n oomblik gevoel hoe my vaal muis verander in ’n asemrowende prinses. Dankie Mamma, vir liefde wat meer werd is as enige blink juweel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media