Janie Taljaard

Hoerskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n halwe idee op pintrest gesien van hoe my rok moet lyk. My doel was om my eie stempel af te druk en ek het my eie inisiatief gebruik om n paar veranderinge aan my ontwerper te verduidelik.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vervelige swart, rooi en blou was uit. Ek wou uitstaan! My smaak wyk na aardse kleure daarom het ek besluit op roesbruin.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

By verre is die bo stuk van my rok my gunsteling. Ek is mal oor my materiaal keuse met sequence detail wat ek glo die fokus punt was!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media