Jani Smalberger

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van buitelug en plaaslewe...n Rok wat tydloos minimalisties en eenvoudig was,maar tog die asems moes wegslaan....Willem Terblanche Couture het saam met my aan my droom gewerk

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die belangrikste was n rok wat my persoonlikheid pas ,Eenvoudig...met BAIE LEWE.. Die Roos Goud rok wat Willem en ek saam beplan het moes my figuur soos n handskoen pas,en aandag op my rug vestig...

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die Springbok op my rok se sleep..... Ek het Willem Terblanche Couture gevra om die Springbok Embleem op my rok te borduur. Ek is n trotse Bok Ondersteuner,en het in Gr 8 met Ons Wêreld Beker oorwinning,reeds besluit in Gr12 sal ek Die Bok Embleem iewers op my rok hê

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media