Jani Minnaar
Hoërskool Ben Vorster
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Ben Vorster
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het geen spesifieke inspirasie gehad nie.
Ek het die rok aangepas en hy het met my gepraat.
Ek wou nie eers meer verder soek nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die silhouette van die rok en die detail aan die agterkant maak hierdie rok vir my besonders en uniek, maar die blink bolyf met sy detail maak die rok ook spesiaal van voor af. Ek kan nie een aspek kies nie. Die hele rok is vir my mooi.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-27