Janeke Kleinhans

Stellenbosch Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou 'n rok ontwerp wat my weerspieël. Die rok gee defnitief 'n fantasie gevoel met die blink materiaal wat ek gekies het as ook die hart-vormige neklyn.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Stellenbosch Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het oorspronklik my insperasie gekry van Olivia Rodrigo se 2022 Met Gala rok gekry en dit as my basislyn gebruik vir my ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek sal nooit oor my rok se materiaal kom nie. Die blink van die materiaal was my gunsteling deel van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media