Jané Wandrag

Hoërskool Duineveld Upington

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse moes my persoonlikheid komplimenteer. Ek wou ñ elegante aaneen vloeiende rok gehad het en dit is presies wat Herman Cloete, ñ plaaslike ontwerper en kleremaker op ons dorp vir my gegee het. Ek wou iets eenvoudig gehad het, maar tog ook elegant en stylvol.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het begin by die kleur van my rok en omdat die kleur reeds soveel diepte gehad het wou ek die rok se snit eenvoudig hou.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die agterkant van my rok. Die rug en die sleep. Die "drama" van my rok was agter en voor was baie plein.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media