Janè Conradie

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is lig van kleur en wou iets gehad het wat uitstaan vir my en het toe besluit op die helder pienk kleur wat mooi gepas het by my ligte vel en hare

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Drostdy

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was die jaar wat die Barbie fliek uitgekom het en dit was net n gepaste kleur daarvoor

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en bostuk van my rok was vir my die gunsteling gewees

Datum van matriekafskeid?

2023-08-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media