Jana van Zyl

Hoërskool Hoopstad

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n idee van n rok met my ma bespreek en ons het begin beplan. By die materiaalwinkel het die lingerie kant dadelik my oog gevang...my droomrok het realiteit begin word soos wat ek die kant, sagte net, satyn, bra-rek(vir belyning)en pêrels in die winkel sien. Mamma het n gewone somersrokkie se patroon gebruik en van daar af het sy die patroon begin aanpas en maak soos ek dit wou hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hoopstad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"Jonk van gees en oud van siel" soos my persoonlikheid... wou ek die rok hê soos in die ou country flieks met valle, kant en pêrels

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Mamma het dit gemaak...Die feit dat Mamma hom gemaak het, en saam kon ons twee dit beplan en verander soos wat ek my droomrok wou hê.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media