Jana Swiegers
Ouderdom
18
Tuisdorp
Midstream Estate
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor ietsie klassieks, iets wat mense gaan onthou en wat saam met my persoonlikheid pas! Ek het n bietjie rond gekyk aanlyn en deur tannie Dazelle se rokke gegaan en toe n spul idees saam mekaar gegooi, en met my rok op geeindig.
