Jana Krüger

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets uniek hê en het maande na idees vir n rok gesoek. My ontwerper het my droom in n realiteit verander!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Pinterest was my beste pel tydens hierdie proses. Ek wou ń kleur gehad het wat nie algemeen is nie, maar nogsteeds sag is. Die rok moes sag en vloeiend wees, maar nogsteeds ń mens se oog vang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is asimmetriese bo-stuk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media