Jana Cronje

Hoerskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ouma (70), het my ma se matriekafskeid rok gemaak. Ek wou dieselfde patroon gebruik. Met 'n gesukkel het ek die mooiste, blinkste rooi materiaal gekry. Ouma het met groot eer en liefde elke deel perfek gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na ek baie rokke aangepas het om te kyk vir die perfekte snit en kleur, kon ek net nie "the one" vind nie. Ek het my ma se matriekafskeid rok in n ou tas gevind en besluit om presies dieselfde tipe rok as sy te dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief om dag en nag tyd te spandeer met ouma wat die rok n week voor die matrirkafskeid gemaak het! Sy het my soos 'n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media