Jan-marie Kloppers

Jan-marie Kloppers Jan-marie Kloppers Jan-marie Kloppers

Ouderdom

18

Tuisdorp

Ellisras

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Ellisras

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie vir my matriekafskeidrok op Pinterest gekry. Die oomblik toe ek die rok sien, het ek dadelik verlief geraak daarop! Dit was presies die styl en kleur waarvan ek gehou het, en ek kon myself sommer dadelik daarin sien. Ek het net geweet dit is die rok waarin ek my spesiale aand wil beleef.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media