My matriekrok inspirasie was om geinspireerd te wees in my toekoms
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekrok het die betekenis vir die inspirasie vir my toekoms. Om jouself en straalend te wees!
Jou toekoms in te stap met trots,al weet jy nie wat wag.
Glimlag altyd!
God is met jou altyd.