Jami-Lee McLean
Tuisonderig
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoër Landbouskool Boland
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag n "Cinderella" gevoel gehad het op die aand en ek het dit definitief bereik. Die lang sleep agter het perfek by gera tot daai gevoel. N oop rug was n moet vir my, dit beeld die vroulikheid mooi uit. Die hand gekraalde blom bo stuk beeld ook my liefde vir blomme en die natuur perfek uit. Die wyn rooi kleur pas ook mooi by die Pellenc druiwe plukker waarmee ons in gery het. Die rok sal vir altyd in die modeneigings wees .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling gedeelte van my rok is definitief die oop rug. Die bo stuk van my rok is ook een van my gunsteling gedeeltes. Ek is mal oor my hele rok dit is net absoluut perfek ek kon nie n beter keuse gemaak het nie. Tannie Belinda se werk is uitstekend as iemand my moes vra vie iemand om vir hulle n rok te maak sou ek haar voorstel . Bespoke_by Belinda Pietersen is handelsnaam.
Datum van matriekafskeid?
2025-08-16