Jami-Lee McLean

Tuisonderig

Ouderdom

17

Skool

Tuisonderig

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou graag iets elegant en tydloos doen, so het ek n wyn rooi kleur gekies wat nie baie gedoen word nie. Die ontwerp proses was vir my maklik ek het geweet waarvan ek hou en wat ek will doen. Die rok het n mooi vroulike vorm en is sag op die oog. Dit beeld definitief my persoonlikheid uit . Ek het na honderde rok idees gekyk maar toe ek die rok se foto sien toe weet ek dis my rok daai.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag n "Cinderella" gevoel gehad het op die aand en ek het dit definitief bereik. Die lang sleep agter het perfek by gera tot daai gevoel. N oop rug was n moet vir my, dit beeld die vroulikheid mooi uit. Die hand gekraalde blom bo stuk beeld ook my liefde vir blomme en die natuur perfek uit. Die wyn rooi kleur pas ook mooi by die Pellenc druiwe plukker waarmee ons in gery het. Die rok sal vir altyd in die modeneigings wees .

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling gedeelte van my rok is definitief die oop rug. Die bo stuk van my rok is ook een van my gunsteling gedeeltes. Ek is mal oor my hele rok dit is net absoluut perfek ek kon nie n beter keuse gemaak het nie. Tannie Belinda se werk is uitstekend as iemand my moes vra vie iemand om vir hulle n rok te maak sou ek haar voorstel . Bespoke_by Belinda Pietersen is handelsnaam.

Datum van matriekafskeid

2025-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media