Jalyn Bulford

Hoerskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd mal oor die rokke wat hulle in die 18de eeu gedra het, met die korsette, wye rokke en lang slepe. So ek het 'n idee in my kop gehad en 'n prentjie gekry en dit vir my ontwerper gegee wat my rok gemaak het en dit was verseker soos ek dit wou gehad het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Secunda

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Katherine Pierce in The Vampire diaries

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My korset en die dele van my rok wat getuck is

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media