Jahlia Scheepers

Christelike en Nasionale Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Immergroen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Tinkerbell! My troetelnaam by die huis is onder andere Tienks Nienks... Buitekant Buitekind Veld Blare Groen - maar nie oorweldigend nie - NET reg NET genoeg! 887 Pins later het Mamma een aand, byna moedeloos. 'n inspirasie foto kom wys. Dit was perfek! Dit was ek - Tienks Nienks in n groen blare "ball gown".

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is super geliefd en bevooreg. Ek het nederig besef HOE lief en bevoorreg ek is om so deur Pappa en Mamma bederf te word met n droomrok !!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media