Jaden-Lee Pretoruis
Hoërskool Bekker
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
My gunteling Afrikaanse woord is Eerlikheid.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter die rok was n foto op Pintrest,maar ek het besluit om die rok net n bietjie volgens my smaak op te knap.
Die pofmoue en die vloeiende sleep bring daardie prinses gevoel wat in n sprokies verhaal uit kom. Die kleur pienk is my gunsteling kleur en dit beeld totaal en al my persooikheid uit. Pienk is n sagte en vroulike kleur, die patrone op die rok beeld daardie glamour en moderne styl van vandag uit.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeid rok beteken baie meer vir my as net n rok dit simboliseer n mylpaal in my lewe.
Die grootword en die nuwe hoofstukke van n matriekilant se lewe. Elke detail van die rok wys jou uniekheid en persoonlikheid.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-09