Jada Ward

Natural Learning Academy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd geweet dat my rok n skakering van pers moet wees. Die lila kleur wat ek uiteindelik gekies het is sag op die oog en die materiaal vloeiend. n Familievriendin het die rok gemaak, volgens my versoek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie is absoluut prinses-styl en omdat mens so min geleentheid kry om stylvol aan te trek, wou ek nie net n lang aandrok koop nie, dis spesiaal gemaak om my liggaamstipe te pas en die rok is in die kleur van my keuse.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die styfpassende bostuk met luukse kant is my gunsteling deel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media