Jacolien Louw

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is 'n klassieke, maar treffende rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die rok in die vertoonvenster van 'n ontwerper gesien oppad skool toe en dit het dadelik my oog gevang. Ek het dit gaan aanpas en dit was asof die rok vir my gemaak was. Ek het geweet dit is nie nodig om verder te soek nie, en het dit gekoop.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok het my baie vroulik en vrolik laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media