Izè Nel

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Fantasties !

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is nie n dogter wat van enige rok hou nie ek wil net myself wees , ek dink al baie lank aan n idee vir my matriekafskeid rok en toe die idee in my kop op gekom het , het ek geweet dis wat ek wil hê !😁

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit beteken vir my ongelooflik baie , want dis ń rok wat presies vir my en my persoonlikheid ontwerp is , almal wat my ken sal ook weet die rok is my persoonlikheid en dis wie ek is.😁

Datum van matriekafskeid?

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media