Izaan Venter

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Klomp prentjies deur die jare het uiteindelik 'n realiteid geword met die skeppende hande van Lizan Zondagh. Met iets uit elke prentjie het sy my droomrok geskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nooit lyk soos die res nie, dit moes uitstaan en uniek wees. Die kleur groen vir my beteken 'n nuwe begin, nuwe lewe soos my nuwe seisoen gaan begin na matriek. Die rok se styl is klasiek elegant en tydloos.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo stuk se krale werk en fynste detail was my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media