Isabella van Heerden

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van kleins af het ek nog altyd gesê, "the glitterer the betterer"! Met my rok, wou ek soveel as moontlik glinster en my sprankelende persoonlikheid uitbeeld. "Diamond's are a girl's best friend" en het ook natuurlik bygedra tot die ontwerp van my rok. Om seker te maak die rok wys my figuur, maar was steeda van pas vir 'n matriekafskeid, het ons die net bo-oor laat doen en toe laat pas met die removeable moue! Ek is ook mal oor die see, dus die materiaal by die onderlyf wat lyk soos die vloei van die oseaan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Diamante, sparkles en die vloei van die oseaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die corset top!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media