Isabella Steyn

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur en styl van my rok is iets anders en uniek. Ek wou graag 'n rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël en dié rok doen presies dit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Durbanville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het aanvanklik nie regtig 'n idee gehad watse tipe rok ek wil hê nie. Ek het bietjie rondgesoek en paar idees bymekaar gesit om 'n rok te ontwerp wat my opgewonde maak. Tannie Wilmien Cronje het my gehelp om die perfekte rok te maak en het al my idees en drome vir die rok laat waar word.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die elegante en sagte kleur van my rok. Ek voel die voue aan die onderkant van die rok, gee dit ook 'n unieke voorkoms.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media