Isabella Roux

Hoërskool Pearson

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Pragtige rooi rok wat mooi pas by my donker hare om uit te staan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Pearson

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Ouma was my inspirasie, want dit was haar gunsteling kleur. Dit was baie spesiaal en het ook haar handsakkie gebruik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Mooi vrolik en vroulik. Ek het soos 'n prinsessie gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media