Isabel Swart

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het een of twee keer rokke gaan aanpas, maar toe ek hierdie snit aantrek het ek net geweet dat dit is wat ek wil dra. Daarna was die proses van materiaal en al die ander bykomstighede kies eintlik baie maklik en eenvoudig.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit wat die beste by wie ek is sou pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal oor die rooi sequence.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media