Ilze Stassen

Hoërskool Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Daar is niks beter as die Old Hollywood Vibe nie! Die slit, die scoop rug en die hoë hals bly elegant, ongeag van die era.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se inspirasie was gebasseer op hoe ek gevoel het, toe ek die eerste keer n oop rug rok aangepas het. Elegant!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die glinsterende effek van die materiaal in die son.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media