Ilona Nel

Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok self ontwerp en n' ontwerper Alzaan Griesel van Paarl het dit vir my gemaak, Ek wou graak my Rok tydloos he, ek hou al van klein dogtertjie tyd af van Blomme, ek het altyd blommietjies uit ons tuin vir my ma gepluk. Wat is dan nou mooier as n' veld blommietjie in die dore land, blomme bring altyd hoop, my toekoms is blink en mag die son van geregtigheid my altyd bestraal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Gimnasium skool self

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma was nog altyd vir my n' inspirasie, as ek haar kon vernoem na n' blom sou dit n' sterk Protea blom wees teen die hangklip van Paarl berg.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my was dit hoe alles bymekaar gekom het , die hare die rok en alles wat daar ingaan, ons het so baie tyd in gesit en tog was alles in n' oogwink verby. Vir my was dit Tydloos presies wat ek nog altyd van gedroom het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media