Ilke Wolmarans
Hoërskool Framesby
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Framesby
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek was nie aanvanklik seker oor die kleur van my rok nie, maar hou nog altyd van rooi. My sketse is gedoen volgens die idee wat ek gehad het en my rok was ontwerp deur Oom Anton Randall by AR Couture in Port Elizabeth.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou gemaklik in my rok wees en my aand kon geniet.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die gemak daarvan en die manier waarop dit beweeg het. Dit het 'n effense glans in die boonste materiaal gehad en dit was so mooi wanneer dit ligte hiermee gespeel het.
Datum van matriekafskeid
2025-10-11