Ilke de Klerk

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Eenvoud en elegant - 'n styl wat altyd 'n wenner is. My rok moes mooi pas en gemaklik wees. 'n Prinses-styl met sakke in die romp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Goudveld Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se inspirasie was 'n kombinasie van paar rokke. Ilse de Wet van Welkom het my verwagtinge oortref en die rok presies gemaak soos die prentjie in my kop. Die kleur, guava oranje, was vir my uniek en anders.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo-stuk wat perfek gepas het en sakke in romp. Die guava-oranje kleur was ook vir my uniek.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media