Ilé Viljoen
Hoërskool Hermanus
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hermanus
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het gekom van die geloof dat ware skoonheid van binne kom. Ek het ’n rok gekies wat elegant is en my natuurlike self laat uitstraal, eerder as om dit weg te steek. Ek wil eendag as ek oud is kan terugkyk en steeds mal wees oor my matriekafskeid rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was die pienk kleur. Ek het nog altyd baie van pienk gehou, so dit was vanselfsprekend dat ek ‘n pienk rok gaan dra.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02