Ilandri Burger

MERENSKY

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is 'n plat op die aarde plaas meisie. Ek wou nie 'n uitspattige rok gehad het nie. Ek voel my rok het my voller figuur en my persoonlikheid gepas. Met die photoshoot het ek vellies gedra, die aand met die afskeid het ek darem deftige sandale gedra.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets gehad het wat ek weer sou kon dra. Die lang romp gedeelte haal af, dan het ek 'n mini rok wat gemakliker is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang romp wat afhaal, ek het nie heelaand met 'n ongemaklike lang rok gesukkel nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media